Ons Produkte

Beskuit

Melkterk Beskuit
Sjokolade en Kersie Beskuit
Gesondheids Beskuit
Amandel Beskuit
Karringmelk Beskuit

Koekies

Moer Koekies
Kondensmelk Koekies
Gemmer Koekies
Sjokoladebrokkie Koekies
Soetmelk Koekies
Vla Koekies

Lekkernye

Smulbrokkies (aka Munchies)
Fudge

Hoe om te Bestel:

01. Plaas jou bestelling Kies jou gunsteling beskuit, koekies en ander lekkernye en voltooi jou bestelling aanlyn.

02. Bestellings sluit Alle bestellings moet teen Donderdag om 17:00 geplaas en betaal wees om daardie naweek gebak te word.

03. Bakdag Ouma bak jou bestelling vars gedurende die naweek.

04. Aflewering of Afhaal Bestellings is beskikbaar vir: Afhaal vanaf Maandag Aflewering vanaf Maandag tot Woensdag

05. Betaling via EFT Bestellings word bevestig sodra volle betaling ontvang is.

Vars, Huislik en met Liefde Gebak

Elke happie word met dieselfde liefde en sorg gemaak soos Ouma nog altyd gebak het.

Met Liefde Gebak soos Ouma Maak.